LIG IN DIE DONKER (12)
![]() |
Psalm 90:12 | "Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom." |
As mens gesond is, het jy te min tyd om alles te doen wat jy moet. Eintlik is dit n geleentheid om te besin oor hoe jy jou tyd gebruik:
Die siekte het jou tot stilstand gedwing met die besef dat die lewe baie kortstondig is:
Daarom moet jy elke geleentheid goed gebruik. Die lewe is gou verby. |
![]() |
Psalm 111:10 | "Wysheid begin met die dien van die Here; almal wat dit doen het ware insig" |
| Eers as jy die Here dien deur alles wat jy doen, maak jou lewe sin. Anders kan jy jou ten gronde werk en jy sal nog onvergenoeg en gefrustreerd bly. |
![]() |
Efesiërs 5:15 |
"Wees versigtig hoe julle lewe ... maak die beste gebruik van elke geleentheid ... Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen" |
Die lang ure in die hospitaal kan baie waardevolle tyd wees as dit jou kan leer om te besin oor:
Uitgegee deur : Evangeliseringsmedia, Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika |