Uit die Skatkis... |
|||
Hierdie boeke is deur die CJBF gepubliseer en is tans uit druk uit. U kan die boeke gratis aftrek en lees op u rekenaar. Indien u 'n gedrukte kopie benodig, kan dit gedruk word. U kan aanvra vir 'n kwotasie vir die druk van die boek, en sodra u die bedrag inbetaal het, sal die boek gedruk en aan u gepos word. Dit behoort binne 14 dae aan u versend te word. Klik hier en meld duidelik watter boek u benodig asook die hoeveelheid kopieë. Dankie aan Willem Swanepoel wat die skandeerwerk gedoen het. |
|||