Die 1559-Institusie van die Christelike Godsdiens deur Johannes Calvyn

Die Afrikaanse vertaling van die Institusie is gedoen deur Prof HW Simpson

medewerkers Prof LF Schultze en Dr CMM Brink.

 

Regsklik op die keuse hoe u die instutusie wil gebruik

 

1536

 

    Stoor die ZIP-lêer op u rekenaar

    Dubbelklik op CalvynJ_Institusie_1536.gbk.exe

    Installasie word outomaties gedoen

 

Verkorte Institusie

    Stoor die ZIP-lêer op u rekenaar

    Dubbelklik op InstitusieVerkort_TW.exe

    Installasie word outomaties gedoen

CD / Rekenaar

    Pak die ZIP-lêer uit in 'n vouer

    Regsklik op CalvynJ_Institusie.exe en klik op 'Create a shortcut'.

    Skuif die skakel (shortcut) na waar u verkies.

    U kan ook al die lêers op 'n CD / Datastokkie skryf